KudosJC Pretoria, Gauteng, South Africa

Vorige Christelike orkes gehad "Benedictus" in die 1990's. Ek is van plan om weer 'n Christelike orkes te begin in die Pretoria area. Het reeds klawerbord speler, Drommer, Ritme kitaar en 1 "vocalist/backing". Opsoek na "lead" kitaar speler en 'n "lead vocalist" manlik of vroulik in Pretoria om aan te sluit by ons. Speel van die goeie ou "Gospel" tot meer moderne musiek soos Chris Tomlin, Hillsongs ens. Stuur bskap vir oudisie.


Members